Ricinulei Tydperk: Laat Karboon–Holoseen
| |
---|---|
Cryptocellus goodnighti | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | Ricinulei Thorell, 1876
|
Familie: | Ricinoididae Ewing, 1929
|
Genera | |
Diversiteit | |
3 onlangse genera, 58 spesies |
Die orde Ricinulei bevat ongeveer 25 spesies en hulle kom in Afrika en die Verenigde State voor. Hulle kan tot 1 cm lank wees, maar die kenmerkendste aspek van die diere is dat daar 'n beweegbare kap aan die karapaks vasgeheg is. Die kap beskerm die kloukake wanneer dit nie gebruik word nie.
Die kloukake is van knypers voorsien en die kaaktasters (met twee klein knypers) is kleiner as die ledemate.